Internasionaal

Ackers se span kook

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Ackermann se Leeus-spanne het in 2016 en 2017 in Superrugby-eindstryde gespeel en hy word daarom as ’n sterk kandidaat vir die Springbok-afrigterspos gereken. Die Leeus was in 2018 onder Swys de Bruin weer in die eindstryd. Hulle het al drie ei

Johan Ackermann, wat die afgelope week deur Victor Matfield as een van sy gunstelinge vir die Bok-afrigterspos bestempel is, is besig om Japan op horings te neem.

Sy span, Urayasu D-Rocks, het 14 wedstryde agtereenvolgens gewen en speel volgende naweek uit om 'n plek in die Japanse Topliga. Hulle ding tans in die B-afdeling van Japanse rugby mee.

Die oud-Bok-slot Matfield het die afgelope week gesê dít wat Ackermann destyds by 'n sukkelende Leeus-span reggekry het, is 'n bewys dat hy puik sal vaar as Jacques Nienaber se opvolger.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM