Internasionaal

Wasps soek Bok-stut

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Vincent Koch besin oor sy loopbaan by Saracens.

Die Bok-stut se kontrak eindig einde Junie 2022 by sy Engelse klubspan. Hy moet egter gou aan Saracens 'n antwoord gee of hy bly of ry.

Die Engelse klubspan Wasps probeer na verneem word planne maak om Koch te kontrakteer. Hy word as een van die voorste stutte ter wêreld beskou. Vaskoppe van sy gehalte is van die bes betaalde rugbyspelers op die planeet.

Gert van der Merwe, sy agent, het bevestig dat Koch tans aanbiedinge oorweeg. - Hendrik Cronjé

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM