Wilco teken vir vier jaar by Stormers; Dobbo wil Marnus ook lok
Die Stormers het planne om Marnus van der Merwe saam met Wilco Louw in die Kaap te kry.
Saru wil reëls soos Fifa hê om geld te maak uit top-juniors
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) druk Wêreldrugby om lande te vergoed vir junior spelers wat daar ontwikkel, maar ná skool na ’n ander land verhuis.
Am verkies Japan bo rebelleliga
Die Haaie hou asem op oor Lukhanyo Am se toekomsplanne.
Ellende op Ellispark: Ons was hondk*k, erken Rassie
Rassie Erasmus was nog nooit ’n man vir doekies omdraai nie. Gisteraand op Ellispark was geen uitsondering nie.
Stormers maak top-aanbod aan Wilco
Geen kontrak is nog geteken nie, maar Wilco Louw se plaas in die Cederberg-omgewing roep na hom.
Rekord wink vir Ellispark: ‘Ons sal nié dieselfde pad as Nuweland stap’
Die Leeus is nie bang dat Ellispark dieselfde roete as Nuweland gaan volg en ’n spookhuis sal word nie.
Flip word fiks: Bok-slot nou reeds 29 kilo’s ligter
Flip van der Merwe het reeds 29 kg afgeskud in sy voorbereiding vir 24 Augustus se Ysterman 70.3 in Vichy, Frankryk.
Ackers behou Jake se afrigtingspan
Johan Ackermann gaan die voormalige Springbok-slot Andries Bekker as een van sy hulpafrigters behou.
Stormers wil Wilco by Bulle afrokkel
Die Stormers probeer om Wilco Louw by die Bulle af te rokkel.
Só besluit Rassie wie die nr. 10-trui dra
'Alles sal afhang van wie ons teenstander op die dag en wat ons wedstrydplan is. Ons het nie ’n eerstekeuse-losskakel nie.'
