Skole

Kollig op Bloemhof

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bloemhof se top-atlete het in April aan die ASA Hoërskole-kampioenskap as deel van die Wes-Kaapse span in Germiston deelgeneem. Lana Oberholzer en Jeannie Myburgh het seker gemaak van hul goue medaljes. Op die foto’s is Jeannie in die o.15-paalspring

Sewe van Bloemhof se netbalspelers is onlangs vir Wes-Kaapse spanne gekies: Juané Maass (o.17), Jenna Von Zeuner (o.14), Lisa Steenkamp (o.14) Lara Ehlers (o.17), Mariaan Bruwer (o.16) en Mila Bester (o.16). Afwesig: Arnél Raath.
Sewe van Bloemhof se netbalspelers is onlangs vir Wes-Kaapse spanne gekies: Juané Maass (o.17), Jenna Von Zeuner (o.14), Lisa Steenkamp (o.14) Lara Ehlers (o.17), Mariaan Bruwer (o.16) en Mila Bester (o.16). Afwesig: Arnél Raath. (SYSTEM)
Bloemhof se eerste tennisspan het weer gewys waarom hulle van die beste tennisspelers in die land oplewer toe hulle op 4 Maart die CR van der Merwe-tennistoernooi gewen het. Milla Kotze (gr. 9) het 'n trofee vir die beste speler in die beste span ontvang, terwyl Roxy Bredenkamp (gr. 8) as die beste algemene speler van die toernooi aangewys is. Roxy het selfs 'n matriekmeisie geklop. Op die foto is Roxanne Clarke (afrigter), Mari Steyn, Nina van Eeden, Milla, Roxy en Marlia Nel.

Bloemhof se Accelerando-koor het 'n gemiddeld van 96% in die eerste ronde van die Tygerberg-eisteddfod behaal en dring daarmee deur na die eindronde.

'n Rits leerlinge is gekies vir Boland se hokkiespanne. Op die foto is die meisies wat deel is van Boland se o.14-span: Micah de Wet (A), Anke Lombard (C), Carli Bayer (A), Helen-Mari Stofberg (B) en Lara Rorich (reserwe).Foto's: VERSKAF

Bloemhof se top-atlete het in April aan die ASA Hoërskole-kampioenskap as deel van die Wes-Kaapse span in Germiston deelgeneem. Lana Oberholzer en Jeannie Myburgh het seker gemaak van hul goue medaljes. Op die foto's is Jeannie in die o.15-paalspring en Lana in die o.17 400 m-hekkies.Foto's: ONSITEIMAGE.CO.ZA

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM