Wb Sokker

Denemarke bly op spoed teen Peru

Yussuf Poulsen / Foto: Getty Images
Yussuf Poulsen / Foto: Getty Images

Denemarke het sy veldtog by die Wêreldbekersokkertoernooi Saterdag op 'n hoogtepunt afgeskop deur Peru met 1-0 in Saransk, Rusland, te klop.

Yussuf Poulsen het die enigste doel in dié wedstryd in Groep C aangeteken.

Met Frankryk die gunsteling om dié groep in die topposisie af te sluit, was dit vir sowel Peru as Denemarke belangrik om te wen om 'n plek in die uitspeelrondes te verseker. - Sportredaksie

WB-bepalings

WB-puntelys

WB-uitslae

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM