Frankryk gans te goed vir Uruguay

Uruguay se doelwa Source: gter, Fernando Muslera, duik vergeefs na regs om Raphael Varane van Frankryk se kopskoot doelhok toe te stuit. Dit was Vrydagaand die Franse se eerste doel in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi. Die span het met 2-0 gewen. (Foto: Getty Images)
Uruguay se doelwa Source: gter, Fernando Muslera, duik vergeefs na regs om Raphael Varane van Frankryk se kopskoot doelhok toe te stuit. Dit was Vrydagaand die Franse se eerste doel in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi. Die span het met 2-0 gewen. (Foto: Getty Images) (Robbie Jay Barratt - AMA)

Frankryk se sokkerspan het Vrydag in Nizhni Novgorod tot die halfeindronde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi deurgedring deur Uruguay met 2-0 te klop.

Raphaël Varane en Antoine Griezmann het Frankryk se doele aangeteken.

Meer volg later.

Uitklopwedstryde: Bepalings en uitslae

SPELETJIES VANDAG

CTA