Lesers sê

BRIEF | Dis beter dat Bafana huis toe kom

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Desperate verdediging deur Suid-Afrika se Aubrey Modiba het Suid-Afrika gered in dié beweging ten kanada.
Desperate verdediging deur Suid-Afrika se Aubrey Modiba het Suid-Afrika gered in dié beweging ten kanada. (Foto: Getty Images)

Alet, Hermanus

Ek kyk Sondagaand Kanada teen “Suid-Afrika” hopende dat “ons” darem kan deurdring.

Toe besef ek: Dit is nie Suid-Afrika wat speel nie, dit is die ANC. Ons speel in ANC-kleure. En die “Reënboogspan” op die veld is Kanada. Alle rasse is deel van hul span, maar Bafana is heeltemal “swart”. Boonop het Bafana die minste gedragspunte.

Wat ’n voorbeeld.

Ek is bly hulle kom maar liewer huis toe.

Laat hoor van jou:Stuur jou brief na dbmening@dieburger.com Briewe moet vergesel wees van die skrywer se naam, adres en telefoonnommer. Briewe korter as 350 woorde sal voorkeur kry. Die Burger behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort. Publikasie van briewe word nie gewaarborg nie en berus by die brieweredakteur. Geen kommunikasie sal hieroor gevoer word nie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM