Lesers sê

BRIEF | Hierdie mans was ware rolmodelle

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hanlie de Waal, skryf:

Mooi gestel, dr. Bernhard Ficker (“Mag sy ware patriargale man ontvang”, Netwerk24, 12.06). My pa en skoonpa was patriargale mans. En so my man van 50 jaar. Gelukkige, goed gebalanseerde, Godvresende mans wat hul vroue en kinders na die beste van hulle vermoë liefgehad en versorg het. Rolmodelle. Waaraan hierdie land ’n klaaglike tekort het. Volg die Bybelse beginsels en jy kan nie verkeerd gaan nie.

Laat hoor van jou:Stuur jou brief na dbmening@dieburger.com Briewe moet vergesel wees van die skrywer se naam, adres en telefoonnommer. Briewe korter as 350 woorde sal voorkeur kry. Die Burger behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort. Publikasie van briewe word nie gewaarborg nie en berus by die brieweredakteur. Geen kommunikasie sal hieroor gevoer word nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM