Lesers sê

Jy SMS: Ek sit nou net hier en wonder

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
kk
kk (ll)

Stuur jou SMS na 36260. SMS’e wat die skrywer se naam bevat, kry voorkeur.

Ek sit nou net hier en wonder of Donald Trump nie liewer moet vergeet van Groenland nie, en sommer moet verbysteek Groendakkies toe? – Rethie Loubser, Kaapstad

Ben van Rensburg se brief 08.01 verwys – is dit wat diplomasie beteken? Ek dink nie Cyril ken die betekenis van die woord nie! – Diplomaat

(Meer as 10 amptenare van die Nelson Mandelabaai-metro word deur die Spesiale Ondersoekeenheid by bewerings van onreëlmatige verkryging betrek):

Kan die mense nie asseblief ophou om te steel nie. – Griet Du Plessis

Sluit die kriminele toe, die land is moeg vir hulle. – Gerrie Gerrie

Wat word aan hulle gedoen en waar is die geld wat gesteel word? – Lientjies Mouton

Laat hoor van jou: Stuur jou brief na dbmening@dieburger.com Briewe moet vergesel wees van die skrywer se naam, adres en telefoonnommer. Briewe korter as 350 woorde sal voorkeur kry. Die Burger behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort. Publikasie van briewe word nie gewaarborg nie en berus by die brieweredakteur. Geen kommunikasie sal hieroor gevoer word nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM