Toets

LOS VIR DEON |

Mia Spies gesels regstreeks op die Toyota Stellenbosch Woordfees met die voormalige openbare beskermer Thuli Madonsela, wat deesdae professor aan die US en direkteur van die sentrum vir maatskaplike geregtigheid is. Sy gesels oor die huidige stand van ons demokrasie, die rol van etiese leierskap en die “ontkaping” van die staat.