Toets

PILATES MET ALEX | Perfekte postuur as jy baie sit

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Welkom by Pilates met Alex, Netwerk24 se Pilates-oefenreeks vir mense van alle ouderdomme en fiksheidsvlakke wat die voordele daarvan vir liggaam én gees wil benut.

Alex Kock, eienaar van Pilates Infinity in die Paarl, gaan jou in 20 oefenklasse die beginsels van Pilates leer.

* LEES OOK | Meer oor die Pilates met Alex-oefenreeks

Sien jou weer by die volgende klas!

* VIR NOG OEFENINGE, KLIK HIER

Hierdie video-reeks word aangebied deur Netwerk24 en geborg deur .

VRYWARING

Die videoreeks is slegs vir opvoedkundige doeleindes ontwikkel. Raadpleeg jou dokter voor jy ‘n nuwe fiksheidsprogram begin. Die inligting, instruksies en/of raad in dié reeks kan nie beskou word as 'n plaasvervanging vir professionele mediese raad, 'n diagnose of behandeling nie, en vervang nie mediese raad nie. Jou gebruik van of vertroue op enige inligting wat op Netwerk24 of deur die instrukteur aangebied word, is op eie risiko. Media24 gee geen waarborge, maak geen voorstellings of verklarings met betrekking tot die opgelaaide inligting nie. Nóg Media24, nóg enige van sy filiale of geassosieerde persone/entiteite of sy direkteure, sal aanspreeklik gehou word vir enige verlies, aanspreeklikheid, skade of uitgawe van enige aard hoegenaamd wat direk of indirek veroorsaak kan word deur of toeskryfbaar is aan jou toegang en gebruik van die inligting verskaf in dié videoreeks nie.

CTA