Toets

Sandra Prinsloo

In Die onderhoud met Mia Spies gesels die multimediajoernalis en TV-aanbieder Mia Spies met vyf inspirerende Suid-Afrikaners. Dié gespreksreeks word gratis op die Toyota Stellenbosch Woordfees in die Netwerk24-diskoerstent agter die US Museum aangebied.