Toets

Toetskopie vir web

Die Springbok Vincent Tshituka lei die Haaie op hul toer in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images
Die Springbok Vincent Tshituka lei die Haaie op hul toer in die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images ( )

Suid-Afrika se rolstoel-tennissterre Donald Ramphadi en Kgothatso Montjane was beide Woensdag by Wimbledon in aksie.

Ramphadi het 6-0 en 6-1 in sy enkelspelwedstryd in die kwarteindronde teen Niels Vink van Nederland verloor.

Ramphadi en die Brit Gregory Slade speel Donderdag in die dubbelspel-halfeindstryd van hul afdeling. Hulle speel teen Ahmet Kaplan van Turkye en Sam Schroder van Nederland.

Montjane en Yui Kamiji van Japan het hul dubbelswedstryd in die kwarteindronde van hul afdeling teen Xiaohui Li en Ziying Wang van China 6-4 en 7-6 (7/4) verloor.

Montjane kan egter nog ’n enkelspel-titel wen. Sy speel Donderdag in die tweede ronde van haar afdeling teen Ksenia Chasteau van Frankryk.

André Esterhuizen het ’n goeie skof as ’n plaasvervanger ingesit in die Bokke se onlangse slagting van die All Blacks in Wellington.
André Esterhuizen het ’n goeie skof as ’n plaasvervanger ingesit in die Bokke se onlangse slagting van die All Blacks in Wellington. (Foto: Getty Images )
CTA