Sy Mamabolo, hoofkiesbeamte, bring die land op datum met die jongste oor die telproses ná Woensdag se nasionale en provinsiale verkiesings. Kyk hier regstreeks na die nuuskonferensie by die OVK se nasionale uitslagsentrum in Pretoria.