Suid-Afrika se 6e algemene verkiesing het 21:00 ten einde geloop - maar dis nog lank nie die einde van verkiesing 2019 nie. Sluit aan by Gert van der Westhuizen, Stemme-redakteur, Sarel van der Walt, politieke verslaggewer en ons spesiale gas van die OVK vir meer oor hoe vandag verloop het en wat nou voorlê.








