2019

KYK: Partye reageer op uitslae van verkiesing

Die ANC, Vryheidsfront Plus, IVF en PAC het Saterdag hul menings gegee nadat die uitslae van die 2019-verkiesing geproklameer is.