Klankgolwe

Boskonsert: Stories van ‘n Wildtuingesin

Boskonsert Die Krugerwildtuin het op 31 Mei 2026 'n 100 jaar oud geword. Ons vier dit met voorlesings deur Hanri Wondergem uit Kobie Krüger se kortverhaalbundel Boskonsert: Stories van 'n Wildtuingesin. (Netwerk24 )

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM