Westbury-bendegeweld: Man (20) vasgetrek, drie nog soek
’n Man (20) is in hegtenis geneem ná ’n massaskietery in Westbury, Johannesburg, waarin twee tieners dood en vyf gewond is.
Matriekuitslae: Hoop dat hof finaal sê oor publikasie
Die departement van basiese onderwys en AfriForum hoop die hooggeregshof sal vandeesweek eens en vir altyd uitsluitsel gee oor die publikasie van matriekuitslae.

Studentevlieënier bars deur skool se kafeteriamuur tydens toetsvlug
’n Instrukteur en sy student het ongedeerd daarvan afgekom toe hul vliegtuig tydens ’n noodlanding deur ’n skoolgebou gebars het.
‘Bababokse red lewens’: Stuit dié wetswysiging, sê betogers by Uniegebou
Betogers het voor die Uniegebou betoog teen die voorgestelde wysiging aan die Kinderwet oor die gebruik van sogenaamde bababokse.
Liebenberg se Die Waarheid Media-kantoor haal nie miljoen op veiling
Die gebou waaruit Louis Liebenberg (61) se Die Waarheid Media bedryf is, het net meer as R900 000 onder die hamer gehaal.
Leë gange, bakkies vol gruis in Louis se opgeveilde Marauder House
“Vote Louis Liebenberg,” lui ’n plakkaat by die ingang na Marauder House in Kempton Park waaruit die maatskappy Tariomix bedryf is.
Leë gange, bakkies vol gruis in Louis se opgeveilde Marauder House
“Vote Louis Liebenberg,” lui ’n plakkaat by die ingang na Marauder House in Kempton Park waaruit die maatskappy Tariomix bedryf is.
Al hoe minder voëlspesies; robspesies aan’t uitsterf – verslag
Die mees onlangse opdatering van die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUCN) se rooilys dui aan dat drie Arktiese robspesies aan’t uitsterf is en dat die getalle van meer as die helfte van voëlspesies wêreldwyd afneem.
Hael, reën tref noorde van die land en nog dalk op pad
’n Oranje vlak 5-waarskuwing is uitgereik oor stormweer wat die noorde van die land Sondagaand kan tref.