Dapper veldwagters lei die stryd teen stropers in Hoedspruit
Dit sit nie in enigeen se broek om donkernag deur digte bos die spoor van gewapende wildstropers te volg nie. Anke Kruger de Rosner van K9 Conservation op Hoedspruit ken die adrenalien daarvan byna so goed as wat sy honde ken.
Annemarie van der Walt: Dis die tye wat ek stilstaan wat goed is vir my
Dis soms nogal ’n skok op die gestel om ’n mens se weeklikse verslag van jou selfoon- en app-gebruik te kry.
Annemarie van der Walt: Vreugde van ’n elektrisiën wat reg bedraad is
Noem my ’n doen-dit-selwer. Nie uit keuse nie, maar meestal uit noodweer en om begrotingsonthalwe. Kranig is wel nog lank nie vaardig nie.
Annemarie van der Walt: Hekse kry mos snorre, danksy die menopouse
Sukkel opregte blondekopvroue ook wanneer hulle ouer word om slu gesigshare te beteuel?
Annemarie van der Walt: Ons almal het ’n C. Johan Bakkes-storie
Gee vir my ’n storie wat niks met woedende oorloë en onverdraagsaamheid te doen het nie, vra ek die kombuisplafon met die neersit van die inkopiesakke en ná die ritte met die motorradio aan.
Annemarie van der Walt: Die volmaan maak in ons baie dinge los
‘Gaan ons?” roep ek na my buurvrou. Ek weet sy sit op haar stoep agter die oorgroeide heining tussen ons huise. “Ons gaan!”
Annemarie van der Walt: Blou regmerke laat my verlang na ’n tiekieboks
Elke keer wanneer ’n oproep na een van die dogters in die buiteland onbeantwoord is, dink ek aan tiekiebokse en kollekteeroproepe.
Annemarie van der Walt: Breyten-mantra bly by my met elke liewe tree
Die reëls uit die bundel 'Katastrofes' deur Breyten Breytenbach meld vroeg aan, en ek sê dit oor en oor soos ’n mantra tydens my staptog.
Annemarie van der Walt: Oomblikke van angs tussen hemel en aarde
Ek het ’n vaste geloof in die drie-eenheid van ervaring, kennis en sogenaamde 'muscle memory'.
Annemarie van der Walt: Die afspoel, uitpak, opwas van onthou
Skottelgoed was is sekerlik nie hoog op menige mens se doenlys nie; pure sleurwerk. Maar ek hou nogal daarvan.




