Huiswaarts: Maak doodseker jy is genoegsaam verseker as jy koop
Die aankoop van jou eie woonhuis is seker die grootste beleggingsbesluit wat jy as huiskoper in jou lewe sal maak.
Huiswaarts: Kopers, wees op jul hoede; daar’s swendelaars daar buite!
Die toenemende aanvraag na behuising en die verswakkende ekonomiese toestande het ’n onheilige teelaarde geword vir elke swendelaar, bedrieër en skelm om niksvermoedende, soms desperate, huissoekers te bedrieg en uit te buit.
Huiswaarts: Moets en moenies wanneer jy wil huis koop
Die afgelope paar maande het Huiswaarts probeer om die eerstekoper stapsgewys deur die huiskoopproses te neem. Die grootste “moet-weet” hiervan is die feit dat huiskoop ’n proses is.
Huiswaarts: Koop of huur? Oorweeg dié faktore
Huur ek of koop ek? Dit is die spreekwoordelike eeue oue vraag wat aspirantkopers en -huurders moet deurworstel.
Huiswaarts: Caveat emptor – pasop koper . . . Dink voordat jy ink
So, jy het so pas jou ideale droomhuis gevind: sakpasprys, perfekte ligging, seeuitsig, noordfrontvertrekke, al die nodige ontwerperselemente wat met energie- en omgewingsvriendelike komponente verweef is. Pasop! Caveat emptor – besin asseblief net.
Huiswaarts: Pasop! Bekostigbaarheid is baie meer as om vir ’n 100%-lening te kwalifiseer
Die vorige paar Huiswaarts-rubrieke het voornemende huiskopers voorberei vir die yslike finansiële verpligting wat op hulle wag.
Spieëltjie aan die wand, sal ek in my eie huis beland?
Met Janu-worry reeds verby die halfpadmerk en Febru-worry vinnig op pad, is dit dalk ’n gepaste tyd om ons eiendomskristalbal uit te haal en na die vooruitsigte vir die eiendomsmark in 2025 te kyk.
Huiswaarts: Geldtruuks om jou verband meer bekostigbaar te maak
Verbruikers se geldsake is al geruime tyd kwesbaar en onder druk. Voortdurende prysstygings ten opsigte van elektrisiteit, kos, klere en behuising plaas toenemende druk op voornemende eerstehuiskopers.
Huiswaarts: Huis, paleis . . . proses!
Daar is seker baie min eerstekopers wat op ’n sonnige somersoggend kan opstaan en besluit: “Vandag gaan ek my droomhuis kontant koop.” Mabotha.
Huiswaarts: Goeie krediettelling maak deure oop vir kopers
Hierdie is Eiendomme se eerste weergawe van Huiswaarts – ’n rubriek wat spesifiek fokus op eerstekopers – wat aan die einde van elke maand wenke en raad sal deel oor hoe gemaak om jou eerste blyplek aan te skaf. Brian Mabotha, ’n jare lange kenner.




