Lyk op De Brug-basis buite Bfn gekry ná diefstal van ammunisie
’n Erg ontbinde lyk is op die terrein van die De Brug-weermagbasis buite Bloemfontein ontdek ná die diefstal van ammunisie op die basis.
Charles Smith: Boere suig hier en in die VSA aan die agterste speen
Pres. Donald Trump se walglike video waarin hy rioolvuil uit ’n bomwerper op sy eie mense afgooi, is ’n perfekte metafoor vir wat hy en pres. Cyril Ramaphosa aan hul mense – en veral hul boere – doen, skryf Charles Smith.
Kommer oor diefstal by De Brug-basis buite Bloemfontein
Groot kommer heers in veiligheidskringe in die Vrystaat ná twee inbrake by die De Brug-weermagbasis buite Bloemfontein waar daar in minstens een geval ploftoestelle en ammunisie gesteel is.
Bfn-sakeman veg om sy goud, BMW ná klagte vir eers laat vaar is
Schubert het klagte van gewapende roof, diefstal en die peuter met bewysstukke teen lede van die polisie ingedien.
R100 miljard se beleggings vir Matjhabeng? Sak, Sarel! sê VF+
Stadig oor die klippe, sê die VF Plus oor die Matjhabeng-munisipaliteit se beloftes oor R100 miljard se beleggings vir dié beleërde munisipaliteit.
Seun ‘bid dat God teenstander red’ nadat hy hom in boksgeveg katswink slaan
“Ek het op my knieë gegaan en gebid dat God hom sal red en veilig hou.”
Oud-Bokke swaai appels voor Rassie, Ollie klop ‘tawwe bliksem’ Bullet
Dié geveg om geld vir die President Steyn-skool buite die stad in te samel, is voor Rassie Erasmus, die Springbokafrigter, gehou, wat ’n gas was.
Seun ‘bid dat God teenstander red’ nadat hy hom katswink slaan
“Ek het op my knieë gegaan en gebid dat God hom sal red en veilig hou.”
Oud-Bokke swaai appels voor Rassie, Ollie klop ‘tawwe bliksem’ Bullet
Dié geveg om geld vir die President Steyn-skool buite die stad in te samel, is voor Rassie Erasmus, die Springbokafrigter, gehou, wat ’n gas was.
Charles Smith: Geweld op UV-kampus versplinter hoop
Die geweld op kampusse, die toenemende misdaadvlaag en die omvang van korrupsie stuur die land verby die kantelpunt, skryf Charles Smith.









