Bouwer van Niekerk-moord: Ondersoek vorder, sê sy ma
Die polisie het glo die selfoon van die vermoorde Johannesburgse insolvensie-prokureur Bouwer van Niekerk in hul besit.
Ondersoek vorder ná moord op insolvensie-prokureur, sê sy ma
Die polisie het glo die selfoon van die vermoorde Johannesburgse insolvensie-prokureur Bouwer van Niekerk in hul besit en is besig om daaraan te werk.
Totsiens AmaPanyaza, hallo ‘verkeersbewaarders’
Lesufi se mediakonferensie het plaasgevind enkele ure voordat adv. Kholeka Gcaleka, openbare beskermer (OB), ’n verdoemende verslag oor die amaPanyaza bekend gestel het.
‘Sy is nog hier’: Só is Kirsten Kluyts se lyk ontdek, hoor hof
Die verhoor van Bafana Mahungela (23) het Woensdag in die hooggeregshof begin wat in Palm Ridge sit, twee jaar nadat Kluyts se lyk in die George Lea-park in Sandton ontdek is.
Gauteng se gesondheidshoof ’n ‘hoë risiko’, bevind SOE se leefstyloudit
Lesiba Malotana, geskorste hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, is as ’n “hoë risiko” bestempel nadat die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ’n leefstyloudit op hom uitgevoer het.
Gauteng se hoof van gesondheid ’n ‘hoë risiko’, wys SOE se leefstyloudit
Lesiba Malotana, geskorste hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, is as ’n “hoë risiko” bestempel nadat die Spesiale Ondersoekeenheid ’n leefstyloudit op hom uitgevoer het.
Regter bel dokter oor verslag wat moordverhoor vertraag
’n Regter van die hooggeregshof in Pretoria het Maandag self met ’n dokter oor die foon gepraat oor ’n uitstaande verslag.
Mthethwa-gedenkdiens: ‘Laat jou lewe vir homself getuig’
Suid-Afrika se ontslape ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, is Sondag ter ruste gelê,
KT se appèl slaag, kry R400 000 borgtog omdat ‘bewyse ontbreek’
Regter Brad Wanless het in sy uitspraak in die hooggeregshof in Johannesburg gesê die teenkanting teen borgtog vir Molefe “berus nie op enige werklike bewyse nie”.
Varkhok-moordsaak: Jong plaasvoorman begin getuig
Die lyke van die twee vroue, Maria Makgatho (45) en Lucia Ndlovu (35), is verlede jaar in ’n varkhok op die hoewe buite Polokwane ontdek.








