TJORTS: Gogga-terroir krioel in
Unieke kraaltjies maak die wingerd net al hoe beter: Só het termiete bygedra tot beter grond. Gogga mag vir baba bang maak, maar hy blyk die wingerd se vriend te wees.
Suur appels vir boere
Met ’n hele rits faktore wat tans saamspeel om boere se rou nerwe verder te ry, het groot rolspelers in die appelbedryf kommer uitgespreek oor die moontlikheid dat die appelinhoud in sider verminder gaan word. Emile Joubert gesels met rolspelers in die bedryf oor hierdie kwessie.
TJORTS! Red wynbedryf, sit woema in glas
Uit die wêreld van wyn word selde ’n eenderse deuntjie gehoor, aangesien die produk ’n magdom van uiteenlopende fasette het waarmee die onderskeie wynlande te kampe het, benewens die soektog na inter-nasionale markte.
Emile Joubert: Nee man, slang se kind is g’n troeteldier nie
As iemand wat gewoond is om te volg waar Helen Zille lei, was John Steenhuisen as DA-leier waarskynlik die meeste verbaas van ons almal toe oudpres. Thabo Mbeki en ander in sy voetspore gevolg het en aan die nasionale dialoog onttrek het.
Emile Joubert: Geheg aan hul selfone, maar weier om te bel
Daar bestaan vele maniere om vandag se jongmense die skrik op die lyf te jaag.
Emile Joubert: ’n Ode aan ’n onsterflike hondevriend
Weens die wanbalans tussen die lewensduurte van hond en baas is ’n lewenslange verbintenis met daardie beste pel ongelukkig onmoontlik.
TJORTS! Wyn-prag wat tyd en kultuur skep
Napoleon se troepe had ’n oulike gewoonte wanneer hulle deur die Franse wingerdstreek van Boergondië gemarsjeer het op pad na een of ander veldslag of die ontlonting van sosiale onmin.
Emile Joubert: Wimbledon ruil hartklop vir hardeskyf
Eers halfpad deur die eerste stel van die openingstryd tydens vanjaar se Wimbledon-tennistoernooi kry ek die gevoel dat iets skort.
Emile Joubert: Het die nuwe generasie dan meer fiemies?
Drie dekades se ervaring het my daarvan oortuig dat die jonger generasie mense meer vol fiemies is as hul ervare, ouer aardbewoners.
TJORTS! Só is ons wyne onder oorsese valkoë beoordeel
Die eerste winterreën het skaars in die Boland begin uitsak en die wingerde se herfsblare val so stuk-stuk af, en soos gewoonlik het die Kaapse wynwêreld sy volgende seisoen betree, dié van wynkompetisies en skoue.




