Kans om kar te wen oor ’n week verby
Teen volgende week is jou kans om ’n kar, kontant of ’n wegbreek te wen, verspeel as jy nie aan die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek deelneem nie.
Minder as twee weke oor om blink nuwe motor te wen
As jy nie gou jou naam in die hoed gooi nie, gaan jy jouself die kans ontneem om met ’n splinternuwe motor weg te ry.
Uitblinker-leerlingskrywers en -onderwysers se werk gepubliseer
Die kompetisie vir skoolkinders en onderwysers is vanjaar in samewerking met die e-Beeldskool en Die Burger-skool aangebied.
Blink toekoms vir kleuters en dalk nuwe ryding vir jou
Met jou bydrae tot die Beeld-Kinderfonds help jy Thusa Tshwane met personeelopleiding by kleuterskole in arm gemeenskappe in Pretoria.
Help kinderhuise en wen ’n kar
Die geld wat deur die Beeld-Kinderfonds ingesamel word, word onder meer gebruik om kinders in kinderhuise te help ontwikkel.
Minder as ’n maand oor om byna R245 000 se pryse te wen
Die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek sluit op 5 November 2025.
Minder as ’n maand oor om byna R245 000 se pryse te wen
Die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek sluit op 5 November 2025
Kinderfonds: Verdubbel jou kans só om groot pryse te wen
Gewoonlik sou ’n bydrae van R50 vir jou een inskrywing besorg, maar tot Saterdag 4 Oktober koop R50 vir jou twee inskrywings.
Jong skrywers skilder met woorde in Afrikaans
Vanjaar se deelnemers aan Netwerk24 se kreatiewe-skryf-kompetisie, wat in samewerking met die e-Beeldskool en Die Burgerskool aangebied word, het “pragtige woordprentjies geskep en sintuiglik oortuig”.