David Kramer se vrou sterf
Die musikant, dramaturg en sanger David Kramer se vrou, Renaye, is vandeesweek onverwags dood.
Moordenaar 10 uur lank op vrye voet nadat hy uit Helderstroom ontsnap
Blurb Information Goes Here
Restaurante in 3 bekende Weskus-hotelle sluit
Drie bekende restaurante aan die Weskus sluit in November hul deure.
MTI-likwidateurs ontken beskuldigings van onreëlmatighede
Die likwidateurs van Mirror Trading Internasional (MTI) ontken die aantygings van onreëlmatighede en finansiële wanbestuur deur die MTI Action Group ten sterkste.
Gansbaai-brand: Meer as 500 ha in puin gelê, lodge ontruim
Brandbestryders van verskeie stasies in die Overstrand-munisipaliteit hou steeds ’n wakende oog oor die brand wat Saterdag in die Gansbaai-omgewing uitgebreek het.
Program om leierskap in taxi-bedryf te verbeter bekend gestel
Die Wes-Kaapse LUR van mobiliteit, Isaac Sileku, het Donderdag ’n leierskap-program geloods wat die taxibedryf sal “transformeer”.
Milnerton-boeliegedrag: Swak voorbereiding en optrede in soeklig
“Dit is ons verantwoordelikheid om leerlinge en ouers op te voed oor antiboeliebeleidsmaatreëls en om ’n kultuur van antiboeliegedrag en herstellende praktyke te ontwikkel om hierdie nasionale euwel te voorkom.”
Miltsiekte in wilde diere in N-Kaap ‘nie rede tot kommer’
Die jongste uitbreking van miltsiekte onder wildsbokke in die Noord-Kaap moet nie tot grootskaalse bekommernis ly nie.
Ikeys se Gasa-standpunt, honderdmiljoene se skenkings in hof bespreek
Mendelsohn het in Augustus verlede jaar die aansoek ingedien en aangevoer die resolusies is ongrondwetlik.
Ikeys kies morele standpunt oor Gasa bo honderdmiljoene se skenkings, hoor hof
Mendelsohn het in Augustus verlede jaar die aansoek ingedien en aangevoer die resolusies is ongrondwetlik omdat dit irrasioneel is en dit sy en ander UK-akademici se reg op akademiese vryheid skend.









