Uitgevang! Luister hoe bankboewe jou ’n gat in die kop praat
’n “Kleinerige slenter” waarmee Magdalena, ’n sakevrou van Bloemfontein, gevang is, het haar waarskynlik van ’n veel groter verlies gered.
Bankbedrog: Dís hoe hulle jou vang
‘Vishing’, tans die vernaamste slenter in bankbedrog, is waar ’n swendelaar iemand bel en oortuig om geld uit hul rekeninge oor te dra.
Nuusleser werk nou vir De Lille ná padwoede-drama
’n Bekende televisieaanbieder wat in April op televisie moes verskoning vra nadat hy in ’n padwoede-voorval met ’n jong student betrokke was, is in ’n senior regeringspos aangestel.
'My fabriek verloor oornag R750 m. se kontrakte ná Trump-tariewe'
’n Enkele fabriek in die Baai is oornag kontrakte van R750 miljoen kwyt weens Amerika se nuwe invoertariewe.
Ruik soos Trump ... teen R4 500 vir ’n bottel van sy parfuum
Die geur van deursettingsvermoë is uitverkoop, maar vir net sowat R4 500 kan ook jý na sukses, leierskap en doelgerigtheid ruik.
Om ryk te wees is nie sonde, maar jy hoef nie só te pronk by die skool
Sosiale media en realiteitstelevisie het ’n kultuur help vestig waar ultrarykes onbeskaamd met hul aardse skatte kan spog – tot op die bisarre punt waar die hoof van ’n topskool ouers voor stok moes kry oor hul oordaad by die buffettafels langs die rugbyveld, skryf Liezel de Lange.
Kongres keer Trump se besluit om vigshulp nek om te draai
“Dit bring egter hoop vir MIV-programme wat steier onder die skielike staking van finansiering.”
SA help medisyne maak vir Amerika, al is Yanks se beursies toe
Suid-Afrikaanse navorsers was ten nouste betrokke by die ontwikkeling van ’n deurbraakmiddel teen MIV/vigs wat pas vir gebruik in Amerika goedgekeur is.
Iran: SA glip (dié keer) uit die knyptang
Die jongste veldslag tussen Israel, Amerika en Iran was so vinnig verby dat Suid-Afrika (genadiglik) skaars ’n verklaring kon uitreik, skryf Liezel de Lange.
SA praat baie, maar doen té min, sê DA-leier oor peperduur dialoog
Die land praat, en praat en praat, maar die pap val op die grond as Suid-Afrika oplossings in werking moet stel.




