KLAAR GRAFIKA | Damvlakke daal in groot dele van W-Kaap
Só lyk die stand van damvlakke in die Wes-Kaap.
Mooi ry! KI hou dalk eersdaags sy lyf spietkop in Moederstad
Die Kaapstad-metro oorweeg die gebruik van KI-verkeerskameras om onder meer motoriste te vang wat op die skouer van die pad ry en oor soliede strepe ry.
GRAFIKA | Die damvlakke in jou provinsie
Dié verslag is gegrond op die damvlakke wat die nasionale departement van water en sanitasie (DWS) weekliks uitreik en fokus op die grootste damme per provinsie, aan die hand van die dam se kapasiteit as dit vol is (FSC).
Koel tot matige weer met kans op reën dié naweek in W- en O-Kaap
Koeler weer met ’n kans op reën word die naweek oor die Wes-Kaap verwag ná ’n warm week waarin temperature tot bo 30 °C gestyg het.
WK-gesondheidsdienste kry meer as 20 m. besoeke, ondanks minder geld
’n Verlies aan finansiering op nasionale en internasionale vlak het die Wes-Kaap se gesondheidsdienste nie verhinder om 20 miljoen besoeke in die afgelope boekjaar te ontvang nie.
7 vas ná massaskietvoorval op Kaapse Vlakte
Sewe mense is van Woensdagaand tot Donderdagoggend in hegtenis geneem in verband met ’n skietvoorval verlede week.
WKOD: Druk, maar leerlinge steeds gehelp met kos, vervoer
Ondanks groot druk op sy finansies het die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) in die afgelope boekjaar bystand met vervoer en voeding aan duisende leerlinge verskaf.
GRAFIKA | Die damvlakke in jou provinsie
Dié verslag is gegrond op die damvlakke wat die nasionale departement van water en sanitasie (DWS) weekliks uitreik en fokus op die grootste damme per provinsie, aan die hand van die dam se kapasiteit as dit vol is (FSC).
Hoë van Stellenbosch verkla oor Botmaskop-ontwikkeling
Die CapeXit-party het strafregtelike klagte teen Geraldine Mettler, munisipale bestuurder van Stellenbosch, weens die omstrede Botmaskop-ontwikkeling ingedien.
GRAFIKA | Damvlakke daal skerp in dele van Karoo, Suid-Kaap
Damvlakke in dele van die Karoo en Suid-Kaap het die afgelope week skerp gedaal, met verskeie damme in die Karoo waarvan die vlak onder 40% is.









