5 onvergeetlike ervarings by Plettenbergbaai
Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete, is die perfekte afpakplek vir ’n langnaweek gevul met natuurwonders en onvergeetlike ervarings. Mauricia Petersen vertel meer.
Elaine van Eeden: Vreesloos aan die voorpunt van koring-innovasie
Tussen die goudgeel koringlande van Bethlehem in die Vrystaat, waar die winterwind oor eindelose velde waai, het ’n klein dogtertjie met ’n groot droom op ’n dag haar eie saadversameling begin.
Van Durban tot die druif: Thabile Cele se vreeslose wynreis
As jong vrou in die wynbedryf weet Thabile Cele (26) hoe belangrik mentorskap is. Dit het immers daartoe bygedra dat sy vandag haar skoene as assistentwynmaker by die Steenberg-wynlandgoed kan volstaan.
Die vrou wat Suid-Afrika se olyfbedryf van binne af hervorm
Wendy Petersen, hoof van SA Olive, staan aan die voorpunt van ’n bedryf wat stadig maar seker ’n groter impak op die Suid-Afrikaanse landboulandskap maak.
Vreeslose wynmaker verskuif grense by Steenberg-wynlandgoed
Elunda Basson is die lewende bewys dat passie en vasberadenheid in die wynbedryf kan seëvier, selfs in ’n sektor wat steeds grotendeels deur mans oorheers word.
Ry ’n sywaartse draai deur die Sandveld
In die Bergrivier-streek se blomroete, wat drie besonderse dorpies insluit, smelt kleurryke veldblomme en ryk kultuurerfenis saam in ’n onvergeetlike lente-avontuur.
Geniet die Weskus se warm gees by dié fees
Die jaarlikse Hopefield Fynbosskou, van 28-31 Augustus 2025, beloof weer eens ’n onvergeetlike naweek vol natuurskoon, musiek en ’n hartlike gemeenskapsgevoel. Mauricia Petersen gesels met Helena van Der Westhuizen oor die prettige fees.
Wyk uit na die wildlekker weste
Nie net bring die Weskus se vars seelug die perfekte kalmte vir jou siel nie, hier kan jy ook aan die lekkerste vars seekos, gebak en tradisionele Weskus-kos smul.
Speel bietjie toeris-toeris
Reis gerus in jou eie land rond en besoek plaaslike bestemmings. Suid-Afrika se winterseisoen bied soveel opsies vir bekostigbare vakansiebestemmings wat in bykans elke soort reisiger se smaak sal val.
In ’n wildbewaarder se skoene
Om die verantwoordelikheid te neem om die natuur en wild te bewaar kan ’n avontuur wees, maar ook baie uitdagend. Vind uit hoe ’n dag in die lewe van ’n wildbewaarder lyk.









