Ekstra lugsakke maak Toyota se Starlet-tweeling ’n veiliger opsie
Toyota het sy gewilde Starlet en Starlet Cross opgeknap met ekstra lugsakke wat nou as standaardtoerusting in elke model beskikbaar is.
Taaier S3 brand die teer
Blitsbuks-geesdriftiges (met ’n paar rand) kan nader staan, want Audi het pas sy opgeknapte S3 in Suid-Afrika bekend gestel, met die blitswa wat nou danksy ’n paar krag-inspuitings die versnellopie in onder vyf sekondes kan kafdraf.
Jaecoo het groot planne met klein J5
Die Chinese vervaardiger Jaecoo het pas ’n kompakte nuts in Suid-Afrika bekend gestel, ’n segment waarin talle vervaardigers kaalvuis om ’n hap van die koek baklei.
Staan opsy, Bugatti, BYD se Yangwang is die spoedvraat wat kán
Die naam klink dalk laf, maar op die pad loop hy dat die stof (en planete) so staan. Die Yangwang U9 Xtreme, ’n nis-sportmotor in die BYD-stal waarvan slegs 30 voorbeelde gebou gaan word, het pas ’n nuwe spoedrekord opgestel.
Nissan sny X-Trail se pryse om teen Chinese waens te kan boks
Nog een van die vervaardigers wat die druk van die Chinese toetreders voel op die verkoopsvloer is Nissan, wat die pryse van sy middelslag-sportnuts, die X-Trail, met ’n enorme bedrag gesny het.
‘Surf’ soos ratse dolfyn deur die strate met e-krag
Daar’s ’n nuwe, goedkoper e-motor op ons paaie, en met sy prys van ver onder die R400 000-kerf is ons seker die BYD Dolphin Surf gaan die branders na sukses ry in ons mark.
Jongste Forester maak stil-stil sy buiging in SA
Subaru is ongelukkig deesdae een van die kleiner, en baie stiller, vervaardigers in ons mark. Wêreldwyd sukkel die groep maar met verkope, en Suid-Afrika (met sy rits Chinese toetreders) is glad nie anders nie.
VW vier Vivo se 15 jaar met 1 500 spesiale rakkers
Viva vir die Vivo! So stilweg het die klein Volkswagen Polo Vivo in die harte van Suid-Afrikaners ingekruip, met menige maand wat hy as die land se voorste verkoper aangewys word.
Nissan sny prys van Magnite-turbo’s om Chinese te troef
Nissan het die pryse van die duurste modelle in sy gewilde Magnite-reeks gesny, bes moontlik om meer in pas te kom met sy Chinese mededingers.
Sjiek T-Roc dra die broek in nuts-gesin
Groter, deftiger, en met ’n moderne kajuit – dis reg, Volkswagen se nuwe T-Roc gaan die ruk-en-rol terugsit in die klas vir middelslag-nutse met ’n sportiewe aanslag.Blurb Information Goes Here









