Skoolhoof in Limpopo ook vas ná moord op onderwysbeampte
Nog twee verdagtes, onder meer ’n skoolhoof, is in Limpopo gearresteer in verband met die moord van ’n streeksbestuurder van die departement van onderwys.
Nog dalk vas ná beweerde lisensiebedrog in Mpumalanga
Nog mense kan in hegtenis geneem word in verband met beweerde korrupsie en bedrog van R89 miljoen in Mpumalanga.
R12 m. se smokkelsigarette in Limpopo gevind
Smokkelsigarette van R12 miljoen is deur die polisie in Marble Hall in Limpopo gevind.
Man lank tronk toe nadat hy Ford-voertuie in Phalaborwa steel
’n Man wat in 2017 ses Ford-voertuie by ’n Ford-handelaar in Phalaborwa in Limpopo gesteel het, is tot 19 jaar tronkstraf gevonnis.
Man wat motor met AK-47 roof in Limpopo aangekeer
’n Man wat Maandagmiddag glo met ’n AK-47-geweer op ’n plaas buite Modjadjiskloof in Limpopo opgedaag het, is in hegtenis geneem.
Kry jou nuus op Netwerk24
Dis nie meer nodig vir ’n geskarrel om jou koerant of tydskrif in die hande te kry nie. Met Netwerk24 kry jy alles op een plek teen slegs R99 per maand!.
Trump glo nie na koninklike troue genooi
Pres. Donald Trump se naam verskyn na bewering nie op die gastelys na die troue van prins Harry en Meghan Markle nie.
ANC-konferensie dag 1: 10 moet-weet-feite
1. Pres. Jacob Zuma glip stilletjies sy besluit oor die Heher-verslag oor hoër onderwys deur. Dit verhoog onder meer die inkomsteperk vir huishouding om te kwalifiseer vir gratis hoër onderwys na R350 000 per jaar. Dit ontlok gemengde reaksie, maar m
Netwerk24 soek die Ma van die Jaar!
Ons soek daardie video’s wat ons harte warm gaan laat klop. Daar is altesame R40 000 se prysgeld op die spel!
Ma van die Jaar: Kyk hierdie inskrywings!
Van laf tot hartroerend, van tegnies vaardig tot mik-en-druk: Só is ons lesers inspirerende storievertellers in eie reg. Kyk na die video-inskrywings vir die Ma van die Jaar-kompetisie - daar is altesaam R40 000 se prysgeld op die spel voor die spertyd om middernag 17 September.

