Kwelvrae oor inspekteur-generaal van intelligensie se skorsing – DA
Die inspekteur-generaal van intelligensie is verantwoordelik vir toesig oor die bedrywighede van Suid-Afrika se intelligensieagentskappe.
Polisie slaan toe op Sibiya se huis terwyl Masemola getuig
Terwyl genl. Fannie Masemola voor die parlementêre ad hoc-komitee getuig het, is daar op die huis van sy adjunk toegeslaan.
Hoogdrama: Polisie slaan toe op Sibiya se huis terwyl Masemola getuig
In ’n dag van hoogdrama waarin genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, in Kaapstad getuig het voor die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie ondersoek, is daar terselfdertyd in ’n klopjag op die huis van lt.genl. Shadrack Sibiya, geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, toegeslaan.
Bendes: Dís die oplossings, sê kenners aan Alan Winde
Die nasionale polisiekommissaris het gister drie vermoedelik bendeverwante moordtonele in Kraaifontein besoek waarin ses mense doodgeskiet en nog een gewond is.
Somber atmosfeer ná huurmoord: ‘Bouwer wreed, sinneloos geteiken’
’n Somber atmosfeer het Maandag by die kantoorgebou van die regsfirma SmitSew in Johannesburg geheers waar die prokureur Bouwer van Niekerk skaars drie dae tevore koelbloedig in die raadsaal deur vermeende huurmoordenaars doodgeskiet is.
Somber atmosfeer ná huurmoord: ‘Bouwer wreed, sinneloos geteiken’
’n Somber atmosfeer het Maandag by die kantoorgebou van die regsfirma SmitSew in Johannesburg geheers waar die prokureur Bouwer van Niekerk skaars drie dae tevore koelbloedig in die raadsaal deur vermeende huurmoordenaars doodgeskiet is.
Ramaphosa plaas Mchunu op verpligte verlof
Pres. Cyril Ramaphosa het die besluit Sondagaand bekend gemaak na aanleiding van lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi se plofbare bewerings.
SA soldate van DRK singend en dansend terug op tuisbodem
Al singend en dansend het 249 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) Vrydagaand uit die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) na Suid-Afrika teruggekeer.
OORSIG | Ramaphosa glo Trump gaan siening oor volksmoord verander
Pres. Cyril Ramaphosa besoek pres. Donald Trump Woensdag by die Withuis in Washington.
Min boere stel belang om na VSA te vlug, meen landbou-organisasies
Pres. Donald Trump van Amerika wag met ope arms om “Afrikaner-vlugtelinge” in sy land te verwelkom, maar plaaslike landbou-organisasies meen bitter min boere stel in sy aanbod belang.






