Nick Adcock op 60 steeds haastig om Europese renbane
Gewoonlik ry ’n mens stadiger as jy in jou 60’s is, maar nie Nick Adcock nie – hy jaag en dít boonop ure aaneen.
Bagnaia het naasbeste Márquez nou in sy visier
Marc Márquez dra wel reeds die kroon as MotoGP-kampioen, maar vir sy spanmaat, Francesco Bagnaia, is daar nog baie op die spel.
F1-base moet net nie aan Grands Prix torring, sê kenners
Solank Formule Een (F1)-base net nie Grands Prix op ’n Sondag verder te veel verwater nie, kan hulle doen net wat hulle wil.
Shandre Campbell druk sy stempel af op Club Brugge
Suid-Afrikaanse sokker het in Shandre Campbell ’n nuwe ster op die internasionale verhoog.
Tugkomitee se besluit kan bepaal of Cape Town City sy PSL-status behou
Die PSL-seisoen is lankal verby, maar daar is steeds drama oor wie ná die afgelope 2024-’25-seisoen gerelegeer moet word.
Hoër louere wink vir seëvierende Junior Bokke, sê Saru-baas
“Baie spelers in die Junior Bokke se groep is een tree nader daaraan om vir die Springbokke te speel.”.
Amajita-held dink MLS is ’n beter opsie as EPL
Die Amajita-held Tylon Smith sê anders as die gewone drome om eendag in die EPL te speel, mik hy vir Amerika se Major League Soccer.
Safari-veldtydren kry hoë internasionale lof, sal terugkeer
Die eerste Safari-veldtydren het lof ontvang as moontlik een van die beste byeenkomste in die Wêreld-veldtydrenreeks (W2RC)-kalender en gaan beslis weer aangebied word.
Amajita-held wil nou klubspan van relegasie red
Die Amajita-held Shakeel April sal sy aandag vinnig moet verskuif na sy klubspan, Cape Town City, se stryd om oorlewing in die Premierliga.
Amajita het nou Wêreldbeker-glorie in hul visier
Die land se jongste sporthelde het Dinsdag as o. 20-Afrikabeker-kampioene teruggekeer, en hulle het nou die Wêreldbeker in hul visier.









