Ryk botterkoek (botterkoekmetode)

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 150 g (3⁄5 k) botter
  • 190 ml (¾ k) strooisuiker
  • 3 eiers, by kamertemperatuur
  • 125 ml (½ k) melk
  • 440 ml (1¾ k) meelblom
  • 1 ml (¼ t) sout
  • 15 ml (1 e) bakpoeier
  • 5 ml (1 t) vanieljegeursel

Meng en bak volgens resep vir Botterkoek*.

Gebruik laagkoekpanne van sowat 20 cm in deursnee.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

SPELETJIES VANDAG

CTA