- 1 Krummeltertkors van Tennis-beskuitjies*
- 1 pakkie jelliepoeier, suurlemoengeur
- 310 ml (1¼ k) kookwater
- 1 blik (410 g) ingedampte melk, goed verkoel
- 1 bakkie (250 g) gladde maaskaas
1. Los jelliepoeier heeltemal in die kookwater op en laat goed afkoel.
2. Klits die verkoelde ingedampte melk styf en vou by die jellie in sodra dit effens begin stol.
3. Vou maaskaas ook in en skep vulsel in tertkors. Laat heeltemal stol.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT
















