Buitelewe

Een kop is beter as twee

Foto: John Christie
Foto: John Christie

Twee sebras het kom drink by die hoofskuiling in die Mkuze-wildreservaat, KwaZulu-Natal. Ek het gedink ek gaan maar net nog 'n sebrafoto neem, maar uit dié hoek lyk dit soos 'n foto van 'n Siamese sebra.

Sou Huisgenoot dalk belang stel?

- JOHN CHRISTIE, Pietermaritzburg

John Christie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM