Buitelewe

Ma, ek kan nie bykom nie...

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Bill Metelerkamp
Foto: Bill Metelerkamp (Picasa)
Foto: Bill Metelerkamp
Foto: Bill Metelerkamp (Picasa)
Foto: Bill Metelerkamp
Foto: Bill Metelerkamp (Picasa)
Foto: Bill Metelerkamp
Foto: Bill Metelerkamp (Picasa)
Foto: Bill Metelerkamp
Foto: Bill Metelerkamp

Bill vertel:

"Ek het die foto's geneem by die Rooidam-watergat in die Addo-olifant- nasionale park. Die wal van die watergat was te hoog, die olifantjie kon nie by die water uitkom nie en iemand moes help...

Hierdie olifant het toe water opgesuig en die kleintjie laat drink!"

Bill Metelerkamp

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM