"Op pad terug van Atlantis na Durbanville, net verby Philadelphia, sien ons toe die groen land en mooi blou lug" skryf Benno Swanepoel (Benno Swanepoel) Dié dassie sit hoog en droog bo die see in Mosselbaai. (Cynthia Zietsman;) Tiekie van Huyssteen het dié pou afgeneem tydens 'n besoek aan Tulbagh Kersfees in Julie. (Tiekie van Huyssteen) "Ek het uiteidelik ou "Buffel" die see-oilifant wat vakansie hou en die hele Kaap vol reis opgespoor, Soos ek verneem kom Buffel van Antartktika af. Hier is n foto van hom waar hy lekker in die son op Kommetjie strand ontspan, wat n ondervinding was dit nie. skryf Coen Oelofse van Tokai (Coen Oelofse)