
Werner se tjops
By Werner Kotze se huis kuier ek altyd langsaam om die braaivleisvuur terwyl hy die braaiwerk doen. Sy heerlike marinade kry hy via Jamie Oliver. Moenie die knippie saffraan vergeet nie!

Hartenbos se braaihoender
Ek het nog nooit van kamp gehou nie, maar as kind het ons gereeld Hartenbos besoek vir vakansie. Al wat my gehelp het om te oorleef was hierdie hoender wat my ma gebraai het!

Noord-Kaap se staanrib met soetmosterdsous
As jy uit die Kalahari kom, sal jy staanrib ken. Dis 'n maklike manier om te braai en te kuier. Die vleis raak op sy eie tyd gaar.
LEES OOK:















