
Mini-muffins van pampoen, appelkoos en rosyntjies
Versteekte groente en natuurlike suikers maak hierdie muffins nie net gesond nie, maar gee dit ook 'n baie lekker sagte tekstuur. Boonop is dit volgraan!
Piesang-en-patat-plaatkoekies

Piesang en patat sorg vir natuurlike soetigheid, sodat suiker onnodig is in hierdie plaatkoekies.
Hoenderfrikkadelle

Vir variasie kan jy hierdie frikkadelle geur met vars kruie en selfs ook fyngerasperde wortel en murgpampoentjies byvoeg vir ekstra voedingswaarde.
https://www.netwerk24.com/Sarie/Kos/Resepte/kosblik-idees-hoenderfrikkadelle-20200107
Mangowater

Hierdie "koeldrank" is basies net gegeurde water. Dit is 'n lekker manier om jou kind aan te moedig om meer vloeistof in te neem.
Appeltjips

'n Heerlike kosblikbederfie - bros en lekker soet.
Energieballetjies

Gee jou woelwater ekstra woema met dié njammie peuselhappie.
https://www.netwerk24.com/Sarie/Kos/Resepte/kosblik-idees-energieballetjies-20200107
https://www.netwerk24.com/Sarie/Kos/Resepte/kosblik-idees-energieballetjies-20200107
Mini-kaasburgers met groente-tjips
Bederf-happie vir die kosblik.
Ham-kaas-en-eier-muffins

Glutenvrye hoë-proteïen-muffins - min moeite en perfek vir die kosblik.
Lemoenhoender-en-avokado-pastaslaai
Lekker, vinnig en vullend, en so maklik om te maak.
Klik hier vir die resep deur Melissa Pecoraro.
Koue avokado-en-pastaslaai

Hierdie gereg skree somer en jy kan dit voorsit as 'n alles-in-een-ete.
Klik hier vir die resep deur Herman Lensing.
Klik hier vir 'n gratis werkskaart om jou kinders voor te berei vir terug gaan skool toe.









