Robertson Winery, bekend vir hul oorspronklike Mimosa Orange-infused Sparkling Spritzer, het onlangs sappige bessiegeure ingespan om die geliefde drankie ’n opwindende (en elegante) kinkel te gee.
Die rooskleur van die Mimosa Berry-infused Sparkling Spritzer herinner aan ’n sonsopkoms en sonsondergang in die mooie Robertsonvallei van wyn en rose.
’n Drankie perfek vir die lang somerdae wat voorlê.
By robertsonwinery.co.za en voorste drankwinkels








