
Die ware basaarpoeding
As jy soos ek van die platteland af kom, sal jy weet 'n basaar is 'n groot affêre! En jy gaan nie huis toe voor jy 'n draai by die poedingtafel gemaak het nie.

Rolkoek-poeding
Dié klassieke poeding staan in die Franse kookkuns bekend as Charlotte Royal.

Sjokolade-mousse-poeding
Ons dress dié klassieke nagereg van die 70's op in 'n rok van sjokolade en vars bessies.

My ma se gernadella-kaaskoek
Ek het grootgeword met yskaskaaskoek en eers die gebakte weergawe leer ken toe ek in die stad kom. Hierdie is my ma se resep -natuurlik opgetof!






