Karamel-koors: 6 resepte wat jou gaan laat kwyl
Maak nie saak wie jy is, hoe oud is jy of watter werk jy doen nie. Karamel laat mens dadelik wees soos ’n kind voel! Hier is top-resepte uit SARIE KOS se argief.
Karoo-resep: Post Toasties-tert
Ek het hierdie tert die eerste keer aan huis van Barbara Joubert geëet. Sy het vertel sy het daarmee grootgeword in die Karoo. Dis byna soos melktert, met ’n anderste kors.
Oondgebakte karamel
Die Argentyne maak dulce de leche – wat ’n melkkaramel is. Dis soos ons gekookte kondensmelk, maar hulle bak dit in die oond.
RESEPTE: Basaar-poeding soos ons dit onthou
Party is ou basaarbekendes, ander het jy van gehoor maar nog nie geproe nie en sommige is nuwelinge op die tafel. Kom sit aan vir ’n #mallemeule van roomgeregte, opgetof met neute en vrugte. Die poedingtrollie is terug!
Kosstories met Elmarie Berry: Bietjie is niemand se maatjie nie
Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.
Kosstories | Mondvol-koekies se Andriëtte Georgiou deel haar wortelkoekresep
Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.
Kosstories met Carmen Niehaus: Maak 'n slag groente ook die ster van die tafel!
Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.
Kosstories: Isabella Niehaus se reis na langtafel-lekkerte en wêreldpryse
Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons voorstel aan die mense agter die kos wat ons so liefhet.
Kosstories met braaimeester Kobus Botha: Ek kom van SA – ek weet wat om met 'n vuur te maak!
Kom sit elke week aan by die “kostafel” van die bekroonde kospersoonlikheid en Sarie-kosredakteur, Herman Lensing, waar hy ons aan die mense agter die kos voorstel, wat ons so liefhet.

