Leef

’n Maand van hoop, bewustheid

September is Nasionale Doofheidsbewustheidsmaand. Hierdie illustrasie beeld die belangrikheid van kommunikasie en inklusiwiteit uit – van gebaretaal tot tegnologie soos gehoorapparate – om mense met gehoorverlies deel van die gesprek te maak.
September is Nasionale Doofheidsbewustheidsmaand. Hierdie illustrasie beeld die belangrikheid van kommunikasie en inklusiwiteit uit – van gebaretaal tot tegnologie soos gehoorapparate – om mense met gehoorverlies deel van die gesprek te maak. (Illustrasie: TOQAN KI)
  • In 2023 het pres. Cyril Ramaphosa SASL as Suid-Afrika se 12de amptelike taal verklaar.
  • Die eerste skool vir dowes is in 1863 deur Ierse nonne in die Wes-Kaap gestig.
  • Die De La Bat-skool is in 1881 in Worcester gestig.
  • SASL is ’n volledige taal – nie net ’n vertaling van gesproke tale nie.
  • Daar is meer as 30 skole vir dowes in Suid-Afrika.
(illustrasies: VECTEEZY)