Reis

Mooigedacht-plaas, Oos-Kaap

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Foto: Verskaf)

Mooigedacht is ’n werkende plaas naby die dorpie Nooitgedacht in die Kouga-Baviaansberge. Dis 36 km vanaf Kareedouw en bereikbaar met enige voertuig met goeie grondvryhoogte.

Ons bied troeteldiervriendelike verblyf in twee volledig toegeruste sonkrag-aangedrewe kothuise en twee beskutte kampeerplekke, elk met privaat kombuis- en badkamergeriewe.

(Foto: Verskaf)

Of jy nou langs ’n braaivuur kuier of deur fynbosroetes stap, Mooigedacht is die perfekte plek om te ontspan en weer in voeling te kom met familie, vriende en die natuur.

Kontak 082 770 6347 (Carine); strydomcarine@gmail.com

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM