Rus In De Rust is 'n pragtige erfenishuis uit die 1920's wat ruim akkommodasie vir tot ses gaste in twee aparte eenhede bied.
Die eenhede kan apart gehuur word, maar kan ook saam gehuur word om 'n groter groep te akkommodeer. Die pragtige huis (slaapplek vir vier) spog met lugversorging, is gemeubileer en die hoofslaapkamer het 'n koningin-grootte bed; die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens.

Die Casita is selfsorg en beskik oor 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Dit maak oop op 'n heerlike kuierstoep met pragtige uitsigte oor die Swartberg.
Kontak 072 159 8069 (Deon Theron); deon@weekend-getaways.co.za; usingizi.co.za





















