Reis

Taaibosch Collection, Stellenbosch

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Foto: Verskaf)

Taaibosch Collection is geleë teen die hange van die Helderberg en bied ’n eksklusiewe toevlugsoord waar ’n kombinasie van verfynde luuksheid en ontspanning koning kraai.

Gaste kan kom ontspan en die asemrowende uitsigte, uitsonderlike wyne en kontemporêre elegansie geniet – dis die perfekte omgewing om gehaltetyd met vriende en familie deur te bring.

Wêreldklasdiens en ekstra aanbiedinge – spa-behandelings in die villa, privaat spyseniering en pasgemaakte omvattende pakkette – maak jou tyd by Taaibosch ’n ervaring so reg uit die boeke.

(Foto: Verskaf)

Of jy nou ’n glas wyn met sonsondergang geniet of smul aan die fynproewerskos, Taaibosch vang dit vas wat Suid-Afrika so spesiaal maak – skoonheid, gemak en betekenisvolle ervarings.

Kontak 021 855 3744; stay@taaiboschwines.com; taaiboschwines.com/stay

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM