Reis

Yzerfontein Accommodation

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Foto: Verskaf)

Die Yzerfontein Accommodation-portefeulje bied meer as 80 uitstekende vakansiehuise vir die oordeelkundige vakansieganger.

Op die SLEEP-bladsy van ons webwerf het ons die perfekte keuse vir die alleenreisiger, paartjies, gesinne, uitgebreide gesinne, groot groepe en filmspanne met opsies in verskillende prysklasse.

(Foto: Verskaf)

Van die eiendomme maak spesifiek voorsiening vir troeteldierliefhebbers, konferensies en het geriewe vir bejaardes.

Yzerfontein Accommodation is formeel in 2016 gestig en is ’n familisaak wat gebou is op openhartigheid, konsekwentheid en lojaliteit.

Ons passie is om persoonlike, intieme verhoudings met die locals te kweek om jou ervaring te personaliseer wanneer ons vakansieverblyf en wegbreekpakkette aanbied by ’n wye reeks top-eiendomme in alle prysklasse.

Kontak 083 453 2336 (Karen Schrader); info@yzerfonteinaccommodation.co.za; yzerfonteinaccommodation.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM