Ruik so dié seisoen

Wanneer jy parfuum koop
- Moenie parfuum of sterk gegeurde bevogtiger of sweetweerder aanwend wanneer jy 'n parfuum gaan koop nie. Dit sal inmeng met jou vermoë om geure te ruik.
- Ruik eers aan die bottel, spuit dan 'n bietjie op kladpapier en wag 'n paar sekondes tot die geur ontwikkel. As jy daarvan hou, onthou dit en kom later terug daarna nadat jy nog 'n paar getoets het.
- As jy dink jy het die regte een gekry, spuit dit aan die binnekant van jou pols en elmboog. Wag 'n paar sekondes tot die geur ontwikkel. Die geur sal effens verander wanneer dit met jou vel in aanraking kom; daarom moet jy dit op jou eie vel toets. Moenie aan die plek vryf nie - die geur moet stadig ontwikkel.
- Moenie meer as een per arm toets nie, want die geure sal meng en jou net verwar.
BEGROTINGSVRIENDELIK

Bederf

BRONNE: ALLURE.COM, STYLECASTER.COM, WIKIHOW.COM
FOTO'S: GALLOIMAGES/GETTYIMAGES
KRY DIT HIER
ABERCROMBIE & FITCH (EDGARS 0860-112-442); AVON 0860-102-345; ESSENCE (CLICKS 0860-254-257); JAMES BOND 007 (EDGARS 0860-112-442); JIMMY CHOO (RED SQUARE 0860-777-289); LACOSTE (EDGARS 0860-112-442); LENTHéRIC 021-507-8558; MADEMOISELLE ROCHAS (DIS-CHEM 0800- 201-170); STELLA MCCARTNEY (EDGARS 0860- 112-442); YARDLEY 0800-463-446.
LET WEL
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.





















