Die Springbokke het yslike steun in die Stade de France gehad.Foto: Getty Images
Dankie, Frankryk, julle was goed vir die Springbokke! Sien julle in 2027 in Australië!
Die senter Jesse Kriel juig oor die oorwinning. Kyk die spiere! Foto: Getty Images Kaptein, ons kaptein, Siya Kolisi! Foto: Getty Images Jesse, jou doring! Foto: Getty Images Pieter-Steph du Toit, jou yster! Foto: Getty Images Die Springbokke het yslike steun in die Stade de France gehad. Foto: Getty Images Jammer, maar nie jammer nie, Ian Foster. Geniet jou aftrede. Foto: Getty Images