Omgewing

WEERKAART | Die weer in jou streek Maandag

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
weer
weer (grafika24)

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor toestande bevorderlik vir die ontstaan van wegholveldbrande in die Laingsburg-munisipaliteit in die Wes-Kaap, asook dele van die Noord-Kaap, die suidwestelike dele van Noordwes, sentrale dele van die Vrystaat en die Limpopovallei.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm, maar baie warm in die verre noorde.

• Pretoria: 11 °C tot 30 °C

• Johannesburg: 10 °C tot 27 °C

• Vereeniging: 12 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderstorms. Sonnig en warm in die Laeveld.

• Mbombela: 16 °C tot 29 °C

• eMalahleni: 15 °C tot 27 °C

• Standerton: 12 °C tot 28 °C

• Skukuza: 18 °C tot 33 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Geïsoleerde reënbuie en donderstorms word in die suidoostelike dele verwag.

• Polokwane: 14 °C tot 26 °C

• Tzaneen: 16 °C tot 29 °C

• Musina: 19 °C tot 32 °C

• Lephalale: 18 °C tot 32 °C

• Mokopane: 17 °C tot 28 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

• Potchefstroom: 15 °C tot 30 °C

• Mahikeng: 17 °C tot 30 °C

• Rustenburg: 16 °C tot 30 °C

• Vryburg: 18 °C tot 31 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

• Bloemfontein: 15 °C tot 31 °C

• Bethlehem: 11 °C tot 26 °C

• Kroonstad: 15 °C tot 30 °C

• Ficksburg: 12 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Bewolk in die oggend, maar andersins gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde reënbuie en donderstorms in die verre suidwestelike dele.

• Upington: 21 °C tot 35 °C

• Kimberley: 18 °C tot 33 °C

• Alexanderbaai: 11 °C tot 23 °C

• Sutherland: 10 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend, maar andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Dit sal bewolk wees langs die Weskus.

• Kaapstad: 15 °C tot 26 °C

• Vredendal: 11 °C tot 33 °C

• George: 13 °C tot 22 °C

• Worcester: 12 °C tot 32 °C

• Beaufort-Wes: 15 °C tot 36 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met wydverspreide donderbuie.

• Gqeberha: 16 °C tot 24 °C

• Graaff-Reinet: 8 °C tot 37 °C

• Oos-Londen: 15 °C tot 27 °C

• Port St. Johns: 15 °C tot 29 °C

• Mthatha: 12 °C tot 36 °C

KwaZulu-Natal

Mistig oor die sentrale dele, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde reënbuie.

• Durban: 20 °C tot 28 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 32 °C

• Pietermaritzburg: 15 °C tot 34 °C

• uMnambithi (Ladysmith): 12 °C tot 32 °C

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM